Witsie

Witsie

(ˈwɪtsɪ; Afrikaans ˈvətsɪ)
n
(Education) informal South African a student at the University of the Witwatersrand, Johannesburg, esp one representing the university in a sport
Collins English Dictionary – Complete and Unabridged, 12th Edition 2014 © HarperCollins Publishers 1991, 1994, 1998, 2000, 2003, 2006, 2007, 2009, 2011, 2014
References in periodicals archive ?
Mike is an outstanding and distinguished Witsie, and we are immensely proud that he is one of ours.
In Niggie is die verehoedjie 'n simbool van hoop en kreatiwiteit (sien John, 2004:39) en in Mentz is Jan Witsie en Charlie White, "'wit' simbole van goedheid en die stryd teen kwaad (en) oorwin uiteindelik Mentz se kommando" (Van der Merwe, 1998:5).
(4) Die kombinasie van rooijakkals en hond is onnatuudik, volgens Jan Witsie (79).
(11) Ek gebruik die woord "veronderstel" omdat dit blyk dat Jan Witsie die eintlike leier is, die een wat met Mentz onderhandel om hom van die Skuiltes weg te hou.
Indien Mentz se boosheid egter op irrasionalitieit neerkom, is die vraag of sy teenstanders, Soph en die Witsies, dan die verteenwoordigers van rasionele denke is.
Chris van der Merwe (1999: 235) sien die Witsies en White as "wit" simbole van goedheid wat uiteindelik die kwaad oorwin.
Die Witsies se oorwinning kan moontlik verklaar word deur te redeneer dat hulle 'n plaasvervangende lam geoffer het en afgesien het van menslike offers.
Soos vroeer beskryf (4.1) offer Charles White homseif open word 'n lam geslag om die Witsies ongesiens te laat wegkom.