besit

Related to besit: beset, bedsit, Best Buy

besit

(bɪˈsɪt)
vb (tr)
archaic to suit; fit
Collins English Dictionary – Complete and Unabridged, 12th Edition 2014 © HarperCollins Publishers 1991, 1994, 1998, 2000, 2003, 2006, 2007, 2009, 2011, 2014
References in periodicals archive ?
Ja, hulle het die geld, maar ek besit die pen, en in die pen le my bestemming.
Anders as in Frans wat agtervoegsels aanlas (blanchatre, noiraud, rouget, brunot en jaunelet), kom prefikse veral in Hippokratiese en tegniese Griekse tekste voor: [phrase omitted], met [phrase omitted] wat besit aandui (byvoorbeeld [phrase omitted], van die geel substansie in die lewer).
Benewens die strukturele ooreenkoms met die vertelkuns, besit die meeste gedigte ook, wat inhoud betref, sterk narratiewe eienskappe.
Dit is so duidelik dat hulle nie hulle eie liggame besit nie, net soos onsself lewende bewys daarvan is dat ons geen liggaamlike outonomie het nie.
Interior Minister Besit Atalay said that 'If it can solve this problem, Turkey will free itself from shackles.' Erdogan has also sought the views of the United States and Iraq.
En die ruimte wat taal is, is gedeelde besit. Wat die maatskappy as gangbaar aanneem, die afgesproke konvensies, die algemeen aanvaarde ...
Bullet noem nog 'n bron: "geskrifte in private besit" (137).
Myns insiens besit elk van die huidige nege oorspronklike digbundels van Cloete se oeuvre 'n eie tematiese kern, hoewel as 'n relatiewe fokus binne die tematiese kompleks wat uit die staanspoor in sy oeuvre volkome teenwoordig is (die eenheid-in-veelheid-gedagte).
'n Goddelose soldaat sal hierdie bewerkte landerye besit, 70 'n Barbaar hierdie gesaaides.
Sy het so ver gegaan en het die Internationale Meesters Graad in Bestuur, Regte en Wysbegeerte in Sport verwerf van FIFA en is sover bekend die enigste Namibier wat die kwalifikasie besit. FIFA is die wereldse beherende liggaam van sokker.
Botha nie, maar bevraagteken terselfdertyd die partydigheid van die media en die mag wat dit besit om te manipuleer en te isoleer.