Betrap

Be`trap´


v. t.1.To draw into, or catch in, a trap; to insnare; to circumvent.
[imp. & p. p. Betrapped ( ).]
2.To put trappings on; to clothe; to deck.
After them followed two other chariots covered with red satin, and the horses betrapped with the same.
- Stow.
Webster's Revised Unabridged Dictionary, published 1913 by G. & C. Merriam Co.
References in periodicals archive ?
Dis 'n poging om "n Goddelike woning' op te rig (Van Jaarsveld & Gouws 1995:167), "n intensionele geloofsdaad om God ruimtelik te probeer "betrap"' (Van Jaarsveld 1993:17--haar kursivering).
Adamson word kort daarna na die hoofwoning ontbied, waar hy vir Eugenia en haar broer Edgar Alabaster op heterdaad in die bed betrap. Die langdurige bloedskendige verhouding tussen die twee bied uiteindelik vir Adamson die biologiese verklaring van waarom al "sy" kinders na die Alabasters trek.
Ek betrap myself daagliks in hierdie denkvlugte oor hom; talle gesprekke by baie vure oor baie ure; ek dink ons dilemma is dat hy vir ons onvervangbaar is.' Op 20 Januarie groet meer as 500 vriende, familie en kollegas in 'n volgepakte Lynnwood Gemeente hierdie merkwaardige geneesheer.
Ek het jou op heterdaad betrap. Hy druk die sneller [...] Dan tel hy die telefoon op om die polisie te bel.
Breytenbach verwerp immers die Iogika "as gangbare manier om die poesie te betrap en onder taal te bring" (p.
Hy wou hulle vang, maar sonder besering, in ysters van lig en skaduwee, nee, hy wou hulle op ontglipping betrap, hy wou sy verlange op hulle loslaat [...] hy wou die dinge, die kyker self, die oog, sy eie oog, bevry uit 'n staat van enantiomorfose.
Die liefdestoneel tussen Lea en Bastos betrap die leser feitlik onverhoeds omdat daar so vinnig tussen tonele gespring word (83).
Met sy swaar en kalm geaardheid vergestalt die Boer crie uitgeslapenheid van die Vlaming, crie lis van die Fries en die kille hardnekkigheid van die Hollander, en dit is bykans onmoontlik om hom onverhoeds te betrap. Voeg hierby 'n totale afwesigheid van vooroordeel, die krag van 'n bison en crie behendigheid van 'n Rooi Indiaan, en u sal saamstem dat die Nederlander van die Waal (sic) van tyd tot tyd 'n baie gevaarlike kerel kan word.
'n Tapisserie met klein diere lees so maklik en vlot dat die leser byna onverhoeds deur die einde van die roman betrap word.
Die eerste 22 gedigte is naamlik 'n bree verkenning van die geskiedenis en die bestaansnood van 'n spreker wat homself, ook as digter, in die Suid-Afrikaanse werklikheid van die nuwe millennium betrap vind.
Onaansienlike Orpa, die middelste en "losweg die onduidelikste" van oom Servaas en tant Gesie se vyf dogters, word geheel en al onkant betrap deur die liefde.
'n Gesteelde soen laat die hoop opvlam, maar Tom Winslow betrap hulle en betaal Silas sonder verwyl af.